Ander Eise

Was u beseer as gevolg van iemand anders se nalatigheid? As die omstandighede van u se besering nie hier genoem is nie, kan ons steeds help. Kontak ons en verskaf ‘n verduideliking van die insident. Ons prokureurs sal u laat weet of u ‘n eis kan maak en wat om volgende te doen.

?

Kan ek ‘n eis maak?

Kontak DSC Prokureurs vir doelgerigte regsadvies en verteenwoordiging. Regsdienste word verskaf op ‘n geen-wen-geen-fooie basis.

Sien of u ‘n eis kan maak

Bel ons op 0861 465 879 of stuur vir ons ‘n e-pos deur die kontak form hieronder om te sien of u ‘n eis het.

Bel ons op 0861 465 879, gesels met ons op WhatsApp of stuur vir ons ‘n e-pos deur die kontak form hieronder om te sien of u ‘n eis het.

U privaatheid is vir ons belangrik. Deur hierdie vorm te gebruik, gee u ons toestemming om u persoonlike inligting te verwerk.
Raadpleeg ons privaatheidsbeleid vir meer inligting.