Metrorail Treinongeluk Eise

Indien jy liggaamlike beserings opgedoen het as ‘n spoorpendelaar of indien ‘n oorlede broodwinner noodlottig beseer is en daardie besering veroorsaak is deur nalatige optrede of nalatige versuim aan die kant van Metrorail of enige ander spoornetwerk, is dit moontlik dat ‘n eis vir skadevergoeding teen Metrorail/daardie ander spoornetwerk ingestel kan word.


So ‘n eis mag enige/al die volgende kenmerke insluit:

  • hospitaal/mediese uitgawes aangegaan
  • toekomstige hospitaal/mediese uitgawes
  • verlies aan inkomste/inkomstekapasiteit (verlede en toekomstige)
  • algemene skadevergoeding vir pyn en lyding en verlies aan lewensgenietinge.

Dit is ‘n gekompliseerde regsproses om nalatigheid te kan bewys in ‘n hofgeding.

So ‘n aangeleentheid benodig indiepte kennis en regsadvies wat insluit die vermoë om van die regte finansiële hulpbronne gebruik te maak wanneer dit kom by die oproep van gepaste getuienisse, of om gespesialiseerde advies in te win en van gebruik te maak vir die korrekte evaluering van enige meganiese toerusting.

Ons hoogs gespesialiseerde regspan by DSC beskik oor die nodige kennis en ondervinding om ons kliënte met hul skadevergoedingseise te kan bystaan.

?

Kan ek ‘n eis maak?

Ons is daar om die proses deur te sien. Kontak ons om te bepaal of u oor ‘n regseis beskik of vir enige verdere navraag.

Sien of u ‘n eis kan maak