Call now: 0861 465 879

Lodicka Strauss

Lodicka Strauss
Mar 9, 2022 gnuworld

Ek wil net dankie sê vir Esmé Carolissen en Handre Smalberger vir hulle hulp en bystand met ons saak.

Van dag een af het hul albei vir ons gehelp met al die nodige vrae en tydes lockdown steeds vir ons op hoogte gehou van wat aangaan met die saak. Baie dankie.