Call now: 0861 465 879

Johan Stander

Johan Stander
Sep 7, 2021 gnuworld

Duisend dankies vir die manier waarop hierdie eis gehanteer is. Ek wil baie dankie sê vir Mnr. C Smit wat nie n verwagting by my geskep het nie, maar vir my duidelik gesê het hy sal sy bes probeer en dat sulke eise neem tyd.

Dan aan Mev. Moira van Wyk dankie vir jou puik diens, dat U altyd my op hoogte gestel het hoe sake verloop. As daar meer sulke mense in Suid Afrika was, was dit ‘n beter land.

Weereens baie dankie. Gods ryklike sëening op julle pad vorentoe.

By voorbaat dankie.